|
Die Agterplaas bied aan sy gaste 13 en-suite kamers wat kan dien as enkel-, dubbel- of `n twee-bed kamer. Daar is ook `n ruim kothuis: `n selfversorgings- eenheid, wat gewoonlik tot die beskikking van gaste gestel word, wat vir `n langer periode by ons wil oorbly.
Enkel: R600.00 per persoon per nag.
Deel: R400.00 per persoon per nag.
Kamer 9: R500.00 per persoon per nag enkel / R350.00 per persoon per nag deel.
Volg skakel vir verdere inligting.
Badia bedryf haar eie Brekfisklub by ons B & B.
Beperkte konferensie fasiliteite is ook beskikbaar.
Kliek op die skakel, en maak kennis met Badia.
Meer detail wat handig te pas kan kom
Volg die skakel vir `n straatkaart, asook volledige instruksies
vanaf al die hoof toegangs- roetes na Johannesburg.
Volg die skakel vir kontak besonderhede. |