|
WELKOM BY DIE AGTERPLAAS B&B. ONS HOOP U GAAN LEKKER BLY!
| Aankoms |
- kamer word beskikbaar: |
|
Vanaf |
12h00 |
|
|
| Vertrektyd |
- kamer moet ontruim word: |
|
Voor |
11h00 |
|
SLEUTELS ASB!! |
Betaal asb u rekening voor 10h00 op die dag van u vertrek.
Parkeer asb TE ALLE TYE u voertuig in die garage wat aan u toegeken is. Ons persele is baie veilig,
maar voertuie word maklik in die stil straatjie gesteel. Indien u besoekers ontvang sal die personeellid
ook sover moontlik 'n veilige parkeerruimte beskikbaar maak – vra asb daarvoor.
| Ontbyt: |
Maandag tot Vrydag |
- Vanaf 06h45 tot 10h00 |
| |
Saterdae, Sondag en openbare vakansiedae |
- Vanaf 07h30 tot 11h00 |
Gratis koeldrank in u yskas; koffie- en teemaakgoed in u kamer. As die yskas raas – sit maar af. In die eetkamer van die
hoofgebou is gesuiwerde water beskikbaar – verkil of teen kamertemperatuur.
Aandetes kan met Santa Breedt (bestuurder) of Badia Isaacs (spysenier) gereël word by die nommers hieronder– nie later
nie as 10h00 op die dag waarop die ete/s verlang word. Melville se restaurante is naby, en Mr Delivery se nr is hieronder.
Spesifiseer u kamernommer wanneer u 'n bestelling plaas.
Indien iemand telefonies met u wil praat, laat hulle asb die landlyn bel: +27-11-726-8452, of die personeelfoon: +27-82-902-5799,
of die telefoonhokkie +27-11-482-2467. Laasgenoemde is 'n kaartfoon, waarvoor foonkaarte by die kafee’s in Melville beskikbaar is.
25 MB Komplimentêre Internet toegang met aankoms – ons perseel is 'n "Wi-Fi Hotspot" voorsien deur Always On Broadband
Wireless Solutions, en ons voorsien u met aankoms 'n gratis bewys vir 25 Megagrepe. Verdere toegang kan u per kredietkaart van
"Always On" aankoop op hulle webwerf. Die bewys kan ook op lughawens en onder andere Mugg and Bean koffiewinkels gebruik word.
Sien ons internet hulpblad wat in u kamer behoort te wees, en raadpleeg gerus ook waar nodig die 24/7 Always On Wi-Fi Hulplyn.
- Wasgoedreëlings moet asb met die dame wat die kamer skoonmaak getref word en die vooraf ooreengekome bedrag vir u bondel
wasgoed moet ook direk aan haar betaal word.
- Enkele baie basiese mediese benodigdhede is gewoonlik beskikbaar - vra gerus, dalk kan ons help.
- Vervoer na die lughawe word deur Badia hanteer. Nader haar gerus – nommers hieronder.
- Indien daar enige probleem is skakel asb vir Jannie by 082-410-4046 of Richard by 082-902-5799. Moet asb nie skroom om enige
foute aan te meld nie.
Die kamers by Die Agterplaas is rookvry – gebruik asb ons veranda/patio waar daar asbakkies is, of vra een by die personeellid aan diens,
versoek gerus ook om in 'n kamer by die veranda geplaas te word.
| Belangrike Nommers |
| Agterplaas: Kantoor 011 726 8452 / Personeel 082 902 5799 / Jannie 082 410 4046 |
| Ambulans |
011 472 1599 |
|
Polisie |
10111 |
| Garden City Kliniek (Hospitaal) |
011 495 5111 |
|
Rose Taxis |
011 403 0000 |
| May's Apteek |
011 726 8014 |
|
Badia Isaacs (h)011 474 4365 |
079 307 5576 |
| Meldene MediKliniek (Tandaarts ook) |
011 482 2291 |
|
"Always On" Wi-Fi Hulplyn |
0861 4687768 |
| Milpark Hospitaal |
011 480 5600 |
|
Mr Delivery Melville |
011 482 4748 |
6 DE LAAN 66, MELVILLE, 2092 - PO BOX 650 AUCKLAND PARK 2006.
TEL: 011 726 8452 FAX: 0866 168 456 agterplaas@icon.co.za
www.agterplaas.co.za
|