|
Volg die skakels....
Ons het nou drie inligtingsborde vanaf Kingsway (h/v/Lothbury) aangebring, wat sal help om Die Agterplaas B+B makliker te kry. Ongelukkig is ons nie toegelaat om `n vierde bord aan te bring nie. `n Plakkaat op `n paal op die hoek van 8ste straat en 6de laan dui aan dat `n mens LINKS moet draai.

Vanaf OR Tambo Lughawe:
- Neem die JOHANNESBURG (R24) roete buite die Lughawe.
- Ry verby BARBARAWEG en EDENVALEWEG.
- Ongeveer 9.5 km. vanaf die lughawe, verdeel die pad - draai
links by die JOHANNESBURG / DURBAN / KIMBERLEY aanwysing.
- Ongeveer 6 km.(verby VAN BUURENSTRAAT), verdeel die pad weer.
- Draai links by GERMISTON / JOHANNESBURG.
- Gaan onmiddellik weer regs na JOHANNESBURG.
- Ongeveer 10 km. verder, verby CLEVELAND - DENVER - RUVENWEG / BENROSE MARITZBURGWEG / KASERNE-HARROWWEG / RISSIKSTRAAT - SELBY, verdeel die pad weer.
- Draai links na SANDTON / PRETORIA.
- Gaan verby CARR - en SMITSTRATE.
- Draai dan links in EMPIRESTRAAT.
- Dadelik weer links in EMPIREWEG - rigting AUCKLAND PARK.
- Ry aan met EMPIREWEG verby die GARDEN COURT HOLIDAY INN (die pad maak n draai na links), draai dan links by die eerste verkeerslig, in BARRY HERTZOG AVE.
- Gaan weer links by die eerste verkeerslig - NAPIERSTRAAT, daarna by die eerste verkeerslig, draai regs in MENTONSTRAAT.
- Ry oor PARKSTRAAT, waarna die pad effens na regs draai en HERMITAGE word. (moenie reguit in Menton straat aangaan nie.)
- Volg die draaie van die pad, waar die straatnaam vinnig in KEW in verander, en dan RUSTENBURGSTRAAT word.
- By die eerste verkeerslig, draai links in 9de STRAAT in, en dan dadelik regs in 6th AVENUE.
- Een en n halwe blokke af in 6th AVENUE is nommer 66 aan jou linkerkant. Daar is 4 identiese groen en wit garage deure, wat DIE AGTERPLAAS B+B is.
- Druk asseblief die "Ontvangs" of "Personeel" knoppie.
- Bel gerus 082-414-4046 as daar enige probleme is.
Vanaf Pretoria:
- Ry Johannesburg toe met die BEN SCHOEMAN SNELWEG (N1)
verby SANDTON en RIVIERAWEG.
- Ry verby JAN SMUTSWEG AFRIT, en draai links in EMPIREWEG.
- Dadelik weer regs in EMPIREWEG – rigting AUCKLAND PARK.
- Ry aan met EMPIREWEG verby die GARDEN COURT HOLIDAY INN, oor twee verkeersligte, tot by `n T-aansluiting.
- By die T-aansluiting (Steers en Engen op linkerkant) draai REGS by KINGSWAY.
- By die eerste hoek waar moontlik, draai regs in LOTHBURYLAAN. (LW…wat links COOKHAM heet.)
- Ry deur Melville-dorp – LOTHBURY word 7DE STRAAT.
- By die volgende T-aansluiting, draai REGS in 5DE LAAN in.
- Draai LINKS in 8STE STRAAT en dadelik weer LINKS in 6DE LAAN.
- Ongeveer 200 meter verder, op linkerkant, is nommer 66. Vier eenderse groen en wit motorhuise identifiseer DIE AGTERPLAAS B+B.
- Druk asseblief die “Ontvangs” of “Personeel” knoppie vir diens.
Bel 082-410-4046 vir hulp indien nodig.
.
Vanaf Bloemfontein – Kroonstad/Potchefstroom:
- Vanaf Potch of Kroonstad, volg die N1 wat die Westelike verbypad word, rigting Pretoria.
- Gaan verby die volgende afritte: SOWETO, MAIN REEFWEG, MARAISBURG en GORDONWEG. Draai af by die BEYERS NAUDé
afrit. (voorheen DF Malan)
- Draai regs by die verkeerslig – rigting Johannesburg. BEYERS NAUDé sal jou verby Cresta Sentrum (links), Northcliff Corner (regs) en Wespark-begraafplaas (regs), neem.
- Jy nader nou Melville Koppies, en kruis die verkeerslig by JUDITHWEG.
- Die eerste straat na Judithweg links, is 11DE LAAN.
- Ry aan tot by die verkeerslig by 4DE LAAN en draai hier links.
- Ry aan met 4DE LAAN tot by die verkeerslig, h/v 7DE STRAAT, en draai weer links.
- Een blok verder is `n T-aansluiting by 5DE LAAN – draai daar regs.
- Draai LINKS in 8STE STRAAT en dadelik weer LINKS in 6DE LAAN.
- Ongeveer 200 meter verder, op linkerkant, is nommer 66. Vier eenderse groen en wit motorhuise identifiseer DIE AGTERPLAAS B+B.
- Druk asseblief die “Ontvangs” of “Personeel” knoppie vir diens.
Bel 082-410-4046 vir hulp indien nodig.
Vanaf Kruger Nasionale Park:
- Volg die N4 vanaf Nelspruit na Witbank,en wyk links uit op die N12 – rigting Johannesburg, totdat jy die Benoni / O.R.Tambo Int. area bereik.
- Ry verder met die N12 verby JET PARK, KRAFT, en EDENVALE /
GERMISTON / PRIMROSE. - Nadat die pad vanaf Edenvale aangesluit het by die N12, verdeel die pad – neem die pad heel links nl. JOHANNESBURG / DURBAN /
KIMBERLEY.
- Ongeveer 6 km.(verby VAN BUURENSTRAAT), verdeel die pad weer.
- Draai links by GERMISTON / JOHANNESBURG.
- Gaan onmiddellik weer regs na JOHANNESBURG.
- Ongeveer 10 km. verder, verby CLEVELAND – DENVER – RUVENWEG / BENROSE MARITZBURGWEG / KASERNE HARROWWEG / RISSIKSTRAAT – SELBY, verdeel die pad weer.
- Draai links na SANDTON / PRETORIA.
- Gaan verby CARR – en SMITSTRATE, draai links in EMPIREWEG.
- Dadelik weer links in EMPIREWEG – rigting AUCKLAND PARK.
- Ry aan met EMPIREWEG verby die GARDEN COURT HOLIDAY INN, oor twee verkeersligte, tot by `n T-aansluiting.
- By die T-aansluiting (Steers en Engen op linkerkant) draai REGS by KINGSWAY.
- By die eerste hoek waar moontlik, draai regs in LOTHBURYLAAN. (LW…wat links COOKHAM heet.)
- Ry deur Melville-dorp – LOTHBURY word 7DE STRAAT.
- By die volgende T-aansluiting, draai REGS in 5DE LAAN in.
- Draai LINKS in 8STE STRAAT en dadelik weer LINKS in 6DE LAAN.
- Ongeveer 200 meter verder, op linkerkant, is nommer 66. Vier eenderse groen en wit motorhuise identifiseer DIE AGTERPLAAS B+B.
- Druk asseblief die “Ontvangs” of “Personeel” knoppie vir diens.
Bel 082-410-4046 vir hulp indien nodig.
Vanaf Durban N3:
- Vanaf die N3, volg die M2 (wes) in die rigting van die middestad van Johannesburg, verby die sementfabriek op linkerhand.
- Ongeveer 10 km. verder, verby CLEVELAND – DENVER –RUVENWEG / BENROSE MARITZBURGWEG / KASERNE-HARROWWEG / RISSIKSTRAAT – SELBY, verdeel die pad weer.
- Draai links na SANDTON / PRETORIA.
- Gaan verby CARR – en SMITSTRATE, draai links in EMPIREWEG.
- Dadelik weer links in EMPIREWEG – rigting AUCKLAND PARK.
- Ry aan met EMPIREWEG verby die GARDEN COURT HOLIDAY INN, oor twee verkeersligte, tot by `n T-aansluiting.
- By die T-aansluiting (Steers en Engen op linkerkant) draai REGS by KINGSWAY.
- By die eerste hoek waar moontlik, draai regs in LOTHBURYLAAN. (LW…wat links COOKHAM heet.)
- Ry deur Melville-dorp – LOTHBURY word 7DE STRAAT.
- By die volgende T-aansluiting, draai REGS in 5DE LAAN in.
- Draai LINKS in 8STE STRAAT en dadelik weer LINKS in 6DE LAAN.
- Ongeveer 200 meter verder, op linkerkant, is nommer 66. Vier eenderse groen en wit motorhuise identifiseer DIE AGTERPLAAS B+B.
- Druk asseblief die “Ontvangs” of “Personeel” knoppie vir diens.
Bel 082-410-4046 vir hulp indien nodig.
Vanaf Sun City
- Vanaf SunCity neem die R556 na PRETORIA / BRITS / HARTBEES-POORTDAM. Na ongeveer 73 km, draai links op die N4 Tolpad na Pretoria.
- Volg die pad vir ongeveer 8 km – draai af na RANDBURG en HARTBEESPOORT (233). Draai regs by die T-aansluiting.
- Ry tot by die volgende T-aansluiting (R104) en draai links na SCHOEMANS-VILLE / MIDRAND.
- Na 5 km. op `n gevaarlike smal pad, is daar ENGEN GARAGES aan weerskante van die pad en `n TOERISME-TEKEN links. Huidiglik (Nov. 2005) is daar geen padteken nie. Draai REGS by lg.teken.
- Ry 4 km. verder op hierdie pad en draai links (R512) na RANDBURG.
- `n Entjie verder is `n T-aansluiting – draai weer links hier – R512 (R27).
- Ry 9,5 km.aan tot by die JUNCTION FARM STALL aan jou linkerkant. Draai REGS (512) na LANSERIA.
- 22 km.verder, neem die KRUGERSDORPSNELWEG (R28 / N14) en klim weer af by die EERSTE AFRIT (R287) ZWARTKOP / RANDBURG.
- Draai links na RANDBURG. Na ongeveer 14 km. kruis jy die “SEMENT-SNELWEG” na Pretoria, en die straat waarin jy is, word BEYERS NAUDé wat jou verby CRESTA SENTRUM (links), NORTHCLIFF CORNER (regs) en Wespark-begraafplaas sal neem.
- Jy nader nou Melville Koppies, en kruis die verkeerslig by JUDITHWEG
- Die eerste straat na Judithweg links, is 11DE LAAN.
- Ry aan tot by die verkeerslig by 4DE LAAN en draai hier links.
- Ry aan met 4DE LAAN tot by die verkeerslig, h/v 7DE STRAAT, en draai weer links.
- Een blok verder is `n T-aansluiting by 5DE LAAN – draai daar regs.
- Draai LINKS in 8STE STRAAT en dadelik weer LINKS in 6DE LAAN.
- Ongeveer 200 meter verder, op linkerkant, is nommer 66. Vier eenderse groen en wit motorhuise identifiseer DIE AGTERPLAAS B+B.
- Druk asseblief die “Ontvangs” of “Personeel” knoppie vir diens.
Bel 082-410-4046 vir hulp indien nodig.
Vanaf Rustenburg
- Neem die N4 Tolpad na Pretoria. Ongeveer 55 km. vanaf Rustenburg, neem die afdraaipad (233) na RANDBURG en HARTBEESPOORT-DAM. Ry tot by `n T-aansluiting en draai regs.
- Ry tot by die volgende T-aansluiting (R104) en draai links na
SCHOEMANSVILLE / MIDRAND.