Agterplaas B&B GASTEHUIS IN Melville BIED:

'n Keuse van 20 kamers.
Daaglikse skoonmaakdiens in elke kamer.
Verwarmers, waaiers en Dstv in elke kamer.
'n Klein yskas met komplimentêre sap en koeldrank.
Koffie en tee fasilieteite in elke kamer.
Gratis Wi-Fi.
Veilige parkering.
Ons tarief sluit in 'n vol ontbyt met keuse van: Engelse, Kontinentale of Vegitariese

Het ons jou oortuig?

BESPREEK NoU

Placeholder Picture
Agterplaas BnB Guesthouse
ONS ONTBYT

Ons ontbyt verskeidenheid word bedien in ons groot eetkamer met outentieke Oregon Pine vloere en staal-patroon plafonne..

Sien Meer
Agterplaas BnB Guesthouse
BESKIKBAARHEID

Bespreek nou by
AGTERPLAAS BnB GASTEHUIS

Bespreek Nou
Agterplaas BnB Guesthouse
ONS KAMERS

20 Veilige kamers ten volle toegerus met ondermeer waaier, verwarmer, TV, yskas asook koffie/tee fasiliteite.

Sien Meer
Agterplaas BnB Guesthouse
Akkommodasie geleë in Melville, Johannesburg

Agterplaas B&B Gastehuis is geleë in 'n stil straat en bied 'n uitsig oor die historiese Melville Koppies van Johannesburg. Die uitsig, rustigheid en voëllewe sal u gou laat vergeet dit is in Suid-Afrika se besigste stad. Dan is 7e laan, Melville, se vermaak, boutieks, boekwinkels, koffiewinkels en nagklubs slegs 'n klipgooi vêr.  Agterplaas is ook slegs ongeveer 3km vanaf die Universiteit Johannesburg, SABC en Media Park, 5 km vanaf Milpark Hospital en 7 km vanaf die Witwatersrand Universiteit.

Agterplaas BnB GuesthouseAgterplaas BnB GuesthouseAgterplaas BnB GuesthouseAgterplaas BnB GuesthouseAgterplaas BnB GuesthouseAgterplaas BnB GuesthouseAgterplaas BnB Guesthouse

KAART

KONTAK ONS

Kantoor Ure: 06h00 – 21h00
6e Laan 66, Melville, Johannesburg
Tel: +27 11 726 6969/8452
Tel: +27 82 902 5799
Fax: +27 866 168 456
agterplaas@agterplaas.co.za

@ Agterplaas BnB Gastehuis - Alle regte voorbehou.

thewebman.co.za